Ladies Golf

 

Vaal de Grace is a very friendly and easy-playing course for Ladies. Please join us on Tuesday mornings at 08h00 for our weekly spoil!

As jy nuut is in die omgewing, of ‘n besoeker, kontak vir Elizabeth by 0825624323. Ons wil jou graag laat welkom voel!

Freestate Senior Ladies Golf

Kontak Elizabeth Fourie, 0825624323, vir meer inligting oor Senior Dames Gholf in die Vrystaat. Ons het ‘n lekker aktiewe dameskorps en geniet dit om spelers te ontmoet vanoor die hele provinsie.

Parys Ladies Classic

Elke tweede jaar hou ons ‘n Dames Classic in Parys, wat gespeel word oor twee dae op albei pragtige bane Vaal de Grace asook Parys Country Estate.

Do not miss out on this fun event. Come play, sleep over, enjoy our wonderful little town, meet some lovely ladies and make new friends! Get yourself on our mailing list for more details about this year’ event in September 17 -19th. Contact: elizabethfourie@absamail.co.za  Ons wil jou graag hier verwelkom!